Foto van n John Deere 2400 met n Safim 3 skaar raamploeg, besig om te ploeg. Foto is geplaatst door boerseun op 27-12-2011 om 17:54:42, met 13 reacties.

John Deere 2400

boerseun
Foto van n John Deere 2400 met n Safim 3 skaar raamploeg, besig om te ploeg

Reacties

warmerbros
Toch een soort zanderig bij jullie is het heel zwaar of valt het mee
boerseun
Dit lyk sanderig, maar ons sit met n klei inhoud van 30%. Die grond is geploeg net nadat ons 25mm reen gekry het
warmerbros
Ok dit is in afrika toch,dan denk je meest aan droge grond
boerseun
Ja, in die gebied waar ek boer is ons jaarlikse reenval 700mm. Hier moet ons wag vir reen voordat ons enige grond kan bewerk. Die besproeings water wat ek het, gebruik ek slegs op my lusern(alfalfa)
warmerbros
@boerseun

ja dit is hier wel anders die grond is te hard dink as die drog is julle moet dit dan ook waarneem en dan as dit reën genoeg ure maak, waar gebruik julle die Lucerne voor, vir die koeie of ander diere?
boerseun
Die lusern word gebruik vir die vleisbees kudde. Maar net slegs wanneer dit nodig is, die res van die tyd loop die beeste op weidings
RobDeutz104
@warmerbros

Je kan aardig meelullen Peter
warmerbros
@RobDeutz104

toch mooi om te weten hoe ze in afrika leven en hoe dat werkt daar
warmerbros
@boerseun

my perd eet ook Lucerne en hooi is goed spul en hy kry daar harde hoewe van, kan julle in africa maklik aan onderdele kom vir die trekkers want ek het wel eens gehoor dat dit nog wel eens 'n probleem is
boerseun
Al die groot rolspelers in die trekker bedryf soos JD, MF, Case,NH ens. het takke in al die groot dorpe. as hulle nie parte het nie kan hulle dit vir jou binne 24uur kry.
warmerbros
Dus dat is deesdae beter gereël het ek wel eens gehoor dat vroeër as 'n trekker' n pap band het hy aan die kant gegaan het en weke stil gestaan​​, maar miskien is dit ook meer op plekke ver van die groot stad vandaan
boerseun
Nee, dit was in die ou dae, deesdae is al die boere in gerig om sulke dinge self te doen as die werktuigkundige te ver is.

TractorFan kan niet bestaan zonder mensen zoals jij

Heb jij ervaring met de John Deere 2400 ? Dan kunnen we jouw hulp goed gebruiken! Of je nu actief bijdraagt door foto's, video's, topics, technische gegevens of reacties te plaatsen, of je zorgt er middels de stemknoppen voor dat de beste inhoud naar boven borrelt.. Iedereen kan helpen om dit tot de meest fantastische fan-site te maken die er is. Lid worden is heel eenvoudig!